Sondag-oggend 17 Mei 2026
Ons nooi julle om te kom luister na die besondere boodskap oor vanoggend uit die Woord van God:
Deel dit vanoggend met iemand en luister saam. AGS Fochville - saam in Sy diens. God maak ons gemeente soos 'n lig wat helder skyn.